Trekdrawwertjie
Voorkoms
Trekdrawwertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. temminckii
|
Binomiale naam | |
Cursorius temminckii Swainson, 1822
|
Die Trekdrawwertjie, Cursorius temminckii, is 'n voëlspesie in die Glareolidae-familie. Dit is 'n waadvoël wat in Afrika suid van die Sahara voorkom.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2004). Cursorius temminckii. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 9 Januarie 2007. Databasis inskrywing gee kort redes hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.