Gaan na inhoud

Trey Parker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Trey Parker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Parker in 2016

Geboortenaam Randolph Severn Parker III
Geboorte 19 Oktober 1969 (1969-10-19) (55 jaar oud)
Conifer, Colorado, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Trey Parker (gebore 19 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Orgazmo (1997), South Park: Bigger, Longer & Uncut (1999), en Team America: World Police (2004), en in die televisiereeks South Park (1997).

Hy is bekend as mede-stigter van South Park saam met Matt Stone.

Vroeë lewe

[wysig | wysig bron]

Parker was gebore in Conifer, Colorado, die seun van 'n versekering verkoopsvrou Sharon en geoloog Randolph "Randy" Parker.[1]

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1993: Cannibal! The Musical
  • 1997: Orgazmo
  • 1998: BASEketball
  • 1999: South Park: Bigger, Longer & Uncut
  • 1999: Terror Firmer
  • 2002: Run Ronnie Run!
  • 2004: Team America: World Police
  • 2005: The Aristocrats
  • 2017: Despicable Me 3

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1995: Time Warped
  • 1997: South Park
  • 2001: That's My Bush!
  • 2003: VH1 Goes Inside
  • 2004: MTVU Stand In
  • 2009: In Focus with Eden Lane
  • 2011: 7.30
  • 2015: The Weekly with Charlie Pickering

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1998: 1998 Primetime Creative Arts Emmy Awards
  • 1999: Goin' Down to South Park
  • 2003: Shocked
  • 2011: 6 Days to Air: The Making of South Park
  • 2012: E3 Xbox Media Briefing
  • 2015: Ubisoft E3 2015 Conference
  • 2016: Ubisoft E3 2016 Conference
  • 2017: Become a Citizen of South Park

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1998: Master P: Kenny's Dead
  • 2000: Christmas in South Park
  • 2003: The Book of Orgazmo
  • 2005: Make Your Own Damn Movie!
  • 2005: 'Team America': An Introduction
  • 2005: 'Team America': Building the World
  • 2005: 'Team America': Capturing the Action
  • 2005: 'Team America': Crafting the Puppets
  • 2005: 'Team America': Miniature Pyrotechnics
  • 2005: 'Team America': Pulling the Strings
  • 2005: 'Team America': Up Close with Kim Jong-Il
  • 2006: Taint of Greatness: The Journey of Beavis and Butt-Head, Part 2
  • 2008: Imaginationland: The Movie
  • 2008: Godfather World

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Trey Parker biography" (in Engels). Biography.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 26 April 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]