Wildemoerbei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Trimeria grandifolia)
Jump to navigation Jump to search

Wildemoerbei
Trimeria grandifolia, loof, Louwsburg.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. grandifolia
Binomiale naam
Trimeria grandifolia

Die Wildemoerbei (Trimeria grandifolia), ook bekend as die tropiese grootblaarwildemoerbei, is 'n klein tot middelgroot boom wat in immergroen kus- en bergwoude voorkom. Die blare is enkelvoudig, donkergroen en ronderig wat amper soos die dié van die Moerbeiboom lyk. Die blomme is klein en groenerig. Die vrugte is 5 x 2.5 mm wanneer hul ryp is, bars dan oop en stel klein, donkergrys sade vry wat elk 'n rooi aanhegsel aan die een kant het.

Die boom kom in dieselfde habitatte as die bruinysterhout voor. Die boom is 'n bietjie kleiner maar die blare groter as die bruinysterhout.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]