Tritonia lancea
Voorkoms
Tritonia lancea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | T. lancea
|
Binomiale naam | |
Tritonia lancea (Thunb.) N.E.Br., (1928)
| |
Sinonieme | |
|
Tritonia lancea is 'n meerjarige blomplant wat tot die genus Tritonia behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 75 km2 en kom op die Piketberg voor. Die spesie se habitat word bedreig deur die aanlê van vrugte en protea boorde op die plato en indringerplante (Pinus spp.) op die hellings.