Tromp Terre'Blanche
Voorkoms
Tromp Terre'Blanche | |
Geboorte | 22 Augustus 1928 Port Elizabeth, Suid-Afrika |
---|---|
Sterfte | 26 September 1984 (op 56) Johannesburg, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tromp Etienne Terre'Blanche (Port Elizabeth, 22 Augustus 1928 – Johannesburg, 26 September 1984) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was getroud met die aktrise Isobel Pienaar en was die oupa van die 2003-Idols-deelnemer Jacques Terre'Blanche.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Terre'Blanche word gebore op 22 Augustus 1928, die seun van Peter James Garfield en Millicent Louisa (née Bruns) Terblanche.
Filmografie
[wysig | wysig bron]- Vyftig-vyftig, 1952
- Voor sononder, 1962 as Kurt Bester
- Lord Oom Piet, 1962 as Hannes van der Merwe
- Kimberley Jim, 1963 as Ben Vorster
- King Hendrik, 1965 as Herman Lombard
- The Second Sin, 1966 as De Lange
- The Cape Town Affair, 1967 as luitenant (nie gekrediteer nie)
- Die kandidaat, 1968 as Prof. Hannes van Biljon
- Majuba: Heuwel van Duiwe, 1968 as Groot Dirk van der Berg
- Strangers at Sunrise, 1969 as Paul Beyers
- Scotty & Co., 1970 as sersant Van Rensburg
- Sien jou môre, 1970 as Hempel, die staatsaanklaer
- Satan's Harvest, 1970 as Oom Craig
- Diamantendetektiv Dick Donald (TV-reeks), 1971 as Lavrengo
- Die Marmerpoel, 1972
- Pikkie, 1972
- Lokval in Venesië, 1972 as polisiegeneraal
- Die bankrower, 1973
- Die wit sluier, 1973 as dr. Bosman
- Groetnis vir die Eerste Minister, 1973
- Môre, môre, 1973
- Die Voortrekkers, 1973 as Gerrit Maritz
- Pens en Pootjies, 1974
- Geluksdal, 1974 as Limpie Lamprechts
- Hank, Hennery en Vriend, 1976 as die sersant
- Bosveldhotel, die moevie, 1982 as Jurg Lombaard
- Vyfster (TV-reeks), 1984
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Die vrek-programnotas, 1951.
- Helikon, 2(8):82. 1952.
- Le Roux, André I. & Fourie, Lilla – Filmverlede: geskiedenis van die Suid-Afrikaanse speelfilm (1982)