Tropiese saagvlerkswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tropiese saagvlerkswael
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Hirundinidae
Genus: Psalidoprocne
Spesie: P. pristoptera
Binomiale naam
Psalidoprocne pristoptera
(Rüppell, 1840)

Die Tropiese saagvlerkswael (Psalidoprocne orientalis) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël. Dit leef in immergroen woude en digte miombo-boomveld, dikwels naby riviere en strome. In Engels staan die voël bekend as Eastern saw-wing swallow.

Die voël word tot 13 cm groot en weeg 10 tot 12 gram.

Sien ook[wysig | wysig bron]