True History of the Kelly Gang
Voorkoms
True History of the Kelly Gang
| |
---|---|
Skrywer | Peter Carey |
Omslagontwerper | Kate Barry |
Land | Australië |
Taal | Engels |
Genre | Misdaad, historiese roman |
Uitgewer | UQP |
Uitgegee | 2000 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 401 |
ISBN | 0-7022-3236-X |
Voorloper | Jack Maggs |
Vervolg | My Life as a Fake |
True History of the Kelly Gang is 'n historiese fiksie roman deur die Australiese skrywer Peter Carey wat die eerste keer in 2000 gepubliseer is. Dit is in die daaropvolgende jaar bekroon met die Britse Statebond se Booker-prys vir fiksie. Ten spyte daarvan dat hierdie roman se titel beloof om die ware geskiedenis van Ned Kelly se bende weer te gee, is dit nietemin 'n fiktiewe variasie van hierdie hoogs invloedryke stukkie Australiese volksgeskiedenis.