Tsarishoogtepas
Voorkoms
Tsarishoogtepas | |
C19 tussen Maltahöhe en Solitaire
| |
Ligging | Wes van Maltahöhe |
---|---|
Maksimumhelling | 1:18 |
In | Tsarisberge |
Pad | C19 |
Tsarishoogtepas (Zarishoogtepas) is 'n bergpas wes van Maltahöhe op die C19-roete deur die Tsarisberge en die Namibwoestyn in die rigting van Sossusvlei, Sesriem en Solitaire. Alhoewel die pad 'n helling van 1:18 het, is dit nie geskik vir motors wat karavane sleep nie.