Gaan na inhoud

Tulbaghia violacea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Tulbaghia violacea
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Amaryllidaceae
Subfamilie: Allioideae
Genus: Tulbaghia
Spesie:
T. violacea
Binomiale naam
Tulbaghia violacea
Harv., (1837)
Sinonieme
  • Omentaria violacea (Harv.) Kuntze

Tulbaghia violacea is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap.

Die plant het twee subspesies:

  • Tulbaghia violacea subsp. macmasteri Vosa
  • Tulbaghia violacea subsp. violacea

Bronne[wysig | wysig bron]