Tyler Young (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tyler Young
Geboortenaam Tyler Matthew Young
Geboorte 17 Desember 1990 (1990-12-17) (28 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2014–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tyler Young (gebore 17 Desember 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Polaroid (2019) en in die televisiereekse Code Black (2015) en Eyewitness (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2019: Polaroid

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2013: The Avatars
  • 2015: Code Black
  • 2016: Eyewitness

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]