Gaan na inhoud

UTC+07:00

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf UTC+7)
* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, hele jaar * Ligblou: ter see

UTC+7 is die tydsone vir:

Lande en gebiede met UTC+7 as standaardtyd
Lande en gebiede sonder somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Kambodja * Kambodjatyd (CTZ)
Kerseiland * Kerseilandtyd (CXT)
Indonesië:
- Sumatra (Sumatera)
- Java
- Wes-Kalimantan
- Middel-Kalimantan
*/** Indonesiese Westelike Standaardtyd
of Waktu Indonesia Barat (WIB)
Laos * Lao-tyd (LAOS)
Thailand * Thailandstandaardtyd (TST)
Viëtnam * Viëtnamstandaardtyd (VST)
Lande en gebiede met somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Mongolië (Sone 1)
- ajmag Bajan-Ölgii
- ajmag Hovd
- ajmag Uvs
* Hovdtyd
Rusland (Sone 6)
- Chakassië
- Krasnojarsk-krai
- oblast Kemerovo
- Tyva
* Krasnojarsktyd (KRAT)
Lande en gebiede met UTC+7 as somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Rusland (Sone 5)
- Altaj
- Altai-krai
- Nowosibirsk-oblast
- oblast Omsk
- Tomsk-oblast
* Omsksomertyd (OMSST)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]