U 47 (Kriegsmarine)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kaart van van U-47 se roete waartydens hy die verdediging van Scapa Flow infiltreer en die Britse slagskip HMS Royal Oak op 14 Oktober 1939 gekelder het
'n Model van U-47 van die kant af
'n Model van van U-47 van bo af

Die U 47 was 'n Tipe IXB klas duikboot van die Duitse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die duikboot en die kaptein Günther Prien het bekend geword toe hulle die HMS Royal Oak gekelder het in Scapa Flow op 14 Oktober 1939 tydens hulle tweede patrollie. Die duikboot se kiel is gelê op 27 Februarie 1937 en te water gelaat op 29 Oktober 1938. Die boot het verdwyn op 7 Maart 1941 tydens sy tiende patrollie.