Uitkykpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Uitkykpas
Ligging Tussen Clanwilliam en Wupperthal
Maksimumhelling 1:7
Hoogte 722 m
Oppervlak Grond

Die Uitkykpas is 'n bergpas wat oos van Clanwilliam op 'n grondpad wat suid wegdraai van die R364 na Wupperthal lê. Die pas bereik 'n hoogte van 722m en is met sy helling van 1:7 besonder steil.

Sien ook[wysig | wysig bron]