Uniondale-poort

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Uniondale-poort
Ligging Tussen Uniondale en Avontuur
Hoogte 880 m
Pad R339

Uniondale-poort is 'n bergpas wat op die R339 tussen Uniondale op die N9 en Avontuur in die Langkloof op die R62 lê. Die poort se hoogste punt bo seevlak is op 880m.

Sien ook[wysig | wysig bron]