Unisa-kunsgalery

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Unisa-kunsgalery
Ander name Unisa Space Art Gallery
Plek Pretoria
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Openingsjaar 1986
Tipe kunsgalery Institusionele kunsgalery
Webtuiste Unisa Art Gallery

Die Unisa-kunsgalery is 'n galery van die Universiteit van Suid-Afrika, geleë in die Kgorong-gebou op die Muckleneuk-kampus van dié universiteit in Pretoria. Die galery het 'n permanente versameling van kontemporêre Suid-Afrikaanse en internasionale kunswerke, en bied ook jaarliks 'n verskeidenheid uitstallings aan.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "College of Human Sciences: Unisa Art Gallery". Unisa. Verkry op 9 Maart 2017.