Universiteit van Concepción

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Universiteit van Concepcion)
Jump to navigation Jump to search
Universiteit van Concepción
Universidad de Concepción
Escudo udec.gif
Wapen van die Universiteit

Leuse:Por el desarrollo libre del espíritu (es)
Leuse in Afrikaans:Vir die vrye ontwikkeling van die gees
Leuse in Engels:For the free development of the spirit
Gestig:1919
President:Sergio Lavanchy Merino
Personeel:1 164
Studentetal:24 767
Voorgraadse studente:23 130
Nagraadse studente:1 597
Ligging:Concepción,
Vlag van Chili Chili
Webtuiste:http://www.udec.cl/

Die Universiteit van Concepción (Spaans: Universidad de Concepción - UdeC) is 'n openbare universiteit in die stad Concepción in Chili.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Hierdie universiteit is op 1919 gestig te danke van die inisiatief van 'n paar intellektuele in die gebied.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]