Václav Vorlíček
Voorkoms
Václav Vorlíček
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Tsjeggo-Slowakye, Tsjeggië |
Naam in moedertaal | Václav Vorlíček |
Gegewe naam | Václav |
Familie naam | Vorlíček |
Noemnaam | Vašek Jan |
Geboortedatum | 3 Junie 1930 |
Geboorteplek | Praag |
Sterfdatum | 5 Februarie 2019 |
Sterfplek | Praag, Hospital of the Merciful Sisters of Sts. Karel Boromejský |
Manier van dood | natuurlike oorsake |
Doodsoorsaak | lung cancer |
Plek begrawe | Vyšehrad cemetery |
Taalbeheersing | Duits, Tsjeggies |
Beroep | rolprentregisseur, draaiboekskrywer, film screenwriter |
Werkveld | film direction, film screenwriting |
Alma mater | Akademie vir Uitvoerende Kunste, Film and TV School of the Academy of Performing Arts in Prague |
Lid van | padvinders |
Pryse ontvang | Verdienste kunstenaar, Klement Gottwald State Prize |
Onderwerp fungeer as | candidate for secret cooperation, StB agent |
Verwante Kategorie | Category:Films directed by Václav Vorlíček |
Václav Vorlíček (3 Junie 1930 - 5 Februarie 2019) was 'n Tsjeggiese filmregisseur. Hy het van 1951 tot 1956 rolprentvervaardiging by FAMU bestudeer en sedert die vroeë 1960's speelfilms begin regisseur. Sy filmografie bevat verskeie komedies wat in samewerking met die draaiboekskrywer Miloš Macourek gemaak is.[1] Hy het verskeie kinder- en sprokiefilms regisseur, veral Tři oříšky pro Popelku (1973), 'n klassieke Kersfees-film in baie Europese lande.
Die direkteur was 'n wewenaar en pa van twee dogters. Hy het gesterf as gevolg van kanker, in sy tuisdorp Praag, op die ouderdom van 88.[2]
Geselekteerde filmografie
[wysig | wysig bron]- Who Wants to Kill Jessie? (1966)
- The End of Agent W4C (1967)
- You Are a Widow, Sir (1970)
- Dívka na koštěti (1971)
- Tři oříšky pro Popelku (1973)
- How to Drown Dr. Mracek, the Lawyer (1974)
- Což takhle dát si špenát (1977)
- Arabela (1979-1980)
- Zelená vlna (1982)
- Young Wine (1986)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Václav Vorlíček. POMO Media Group. URL besoek op 2011-08-29.
- ↑ https://www.lidovky.cz/lide/ve-veku-88-let-zemrel-reziser-vaclav-vorlicek-natocil-tri-orisky-pro-popelku-nebo-arabelu.A190206_134555_lide_ele