Vaalrosyntjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Vaalrosyntjie
Grey Raisin (Grewia monticola) (11530261165).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
G. monticola
Binomiale naam
Grewia monticola
Sond., 1850

Die Vaalrosyntjie (Grewia monticola) is 'n boom wat wydverspreid in bosveld groei vanaf Durban noordwaarts tot by die Zambezirivier en weswaarts tot in Botswana. Die blare is langwerpig, asimmetries met fyn, fluwelige, goue hare en word aan neerhangende takke gedra.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]