Gaan na inhoud

Riviervaderlandswilg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Vaderlandswilg)

Riviervaderlandswilg
Habitus by die Bronberg, Gauteng, en loof naby Skeerpoort, Noordwes
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. erythrophyllum
Binomiale naam
Combretum erythrophyllum
(Burch.) Sond., 1850
Sinonieme
  • Combretum erythrophyllum var. obscurum Van Heurck & Müll.Arg.
  • Combretum glomeruliflorum Sond.
  • Combretum glomeruliflorum var. obscurum (Van Heurck & Müll.Arg.) Burtt Davy
  • Combretum glomeruliflorum var. riparium (Sond.) Burtt Davy
  • Combretum lydenburgianum Engl. & Diels
  • Combretum riparium Sond.
  • Combretum sonderi Gerrard ex Sond.
  • Terminalia erythrophylla Burch.

Die riviervaderlandswilg (Combretum erythrophyllum) is 'n boom wat al langs rivieroewers groei. Dit staan ook bekend as die vaderlandswilg. Die boom se FSA-nommer is 536.[1]

Verspreiding

[wysig | wysig bron]

Dit kom voor noord van die Vaalrivier, die grootste gedeelte van KwaZulu-Natal en in die Noord-Kaap al langs die Oranjerivier-stelsel. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië en Zimbabwe.

Beskrywing

[wysig | wysig bron]

Daar is kenmerkende pokmerke op die bas. Die vrugte is klein en viervlerkig en verdroog tot 'n ligte heuningbruin kleur. Die wetenskaplike soortnaam beteken rooi blare en verwys daarna dat die blare dikwels in die winterseisoen rooi verkleur.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]