Valstaaibos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Valstaaibos
Allophylus decipiens01.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. decipiens
Binomiale naam
Allophylus decipiens
Sinonieme

Bastertaaibos[1]

Die Valstaaibos of Bastertaaibos (Allophylus decipiens) is 'n boom wat voorkom vanaf Knysna tot by die Lebomboberge. Dit word onderskei van die Swartvalstaaibos deur syare wat in lusse langs die blaarrand verenig en domatiums wat opvallend is op al drie pinnas.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Trees of the Kruger National Park, a field guide, Piet van Wyk. Struik Uitgewers, Kaapstad 2008, ISBN 978-1-77007-759-1