Van Heerden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Van Heerden is 'n Afrikaanse van wat algemeen tussen Afrikaners in Suid-Afrika voorkom en wat na die volgende persone kan verwys:

Afrikaners[wysig | wysig bron]

  • Kurt Darren (gebore Kurt Johan van Heerden), Afrikaanse sanger
  • Alex van Heerden, Jazz-musikant
  • Attie van Heerden (1898-1965), 'n Suid-Afrikaanse Olimpiese atleet (400 meter hekkies) en bekroonde rugbyspeler
  • Elrio van Heerden, Sokkerspeler
  • Ernst van Heerden (1898-1965) , vooraanstaande Afrikaanse digter
  • Etienne van Heerden, Suid-Afrikaanse skrywer
  • Harry van Heerden, Suid-Afrikaanse boer en politikus
  • Ivor van Heerden, visie-direkteur van die Louisiana State University se Orkaan-sentrum
  • Moaner van Heerden, voormalige rugbyspeler
  • Wikus van Heerden, Suid-Afrikaanse rugbyspeler