Vanwykshout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Van Wykshout)
Jump to navigation Jump to search

Vanwykshout
Bolusanthus speciosus Flower.jpg
Van Wykshout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Bolusanthus

Harms
Spesie:
B. speciosus
Binomiale naam
Bolusanthus speciosus
(Bolus) Harms

Die Vanwykshout (Bolusanthus speciosus) is 'n klein tot middelgroot boom wat groei vanaf seevlak tot by middelmatige hoogtes. Dit kom voor in die noordooste van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Dit kom ook voor in die noordooste van Botswana en sentraal Zimbabwe. Dit het saamgestelde blare en die blomme het 'n tipiese ertjie vorm. Die blomme is blou tot ligpers en word in blomtakkies gedra wat tot 30 cm lank kan word.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]