Van Zyl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lizzie van Zyl op haar sterfbed.
Die Van Zylspas in die Kaokoveld.

Van Zyl is 'n Afrikaanse familienaam wat algemeen in Suidelike Afrika aangetref word. Die familienaam is van die Nederlandse familienaam "Van Zijl" afgelei. Dit beteken "vanaf Zijl", waar "Zijl" 'n argaïese term vir 'n keersluis is.

Noemenswaardige Van Zyls[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Van Zylsrus, 'n nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.