Vandyksdrif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vandyksdrif
Ligging van Vandyksdrif op 'n kaart (Mpumalanga)
Vandyksdrif
Vandyksdrif
 Vandyksdrif se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°5′47″S 29°19′15″O / 26.09639°S 29.32083°O / -26.09639; 29.32083Koördinate: 26°5′47″S 29°19′15″O / 26.09639°S 29.32083°O / -26.09639; 29.32083
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Nkangala
Munisipaliteit Emalahleni
Oppervlak[1]
 - Dorp 19,89 km²  (7,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 741
 - Digtheid 37/km² (95,8/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Indiër/Asiër 0.7%
 • Swart 99.3%
Taal (2011)[1]
 • Suid-Sotho 27.1%
 • Xhosa 25.1%
 • Zoeloe 17.5%
 • Noord-Sotho 9.3%
 • Ander 30.7%
Poskode (strate) 2230
Poskode (posbusse) 2230
Skakelkode(s) 017

Vandyksdrif is 'n nedersetting en spoorweghalte in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Die plek lê langs die R544-pad tussen Witbank en Bethal en word omring deur steenkoolmyne.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Vandyksdrif". Sensus 2011.