Vanessa Lee Evigan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vanessa Lee Evigan
Geboorte 18 Maart 1981 (1981-03-18) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en kostuumontwerper
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vanessa Lee Evigan (gebore 18 Maart 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en kostuumontwerper. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In My Sleep (2010) en Sand Sharks (2012), en in die televisiereekse Social Studies (1997) en In Plain Sight (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Project Solitude
  • 2010: In My Sleep
  • 2012: Sand Sharks

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: Against the Grain
  • 1997: Social Studies
  • 2008: In Plain Sight
  • 2012: Underbelly

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: I Know Where Lizzie Is
  • 2017: Born and Missing

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2000: Whatever It Takes: Making-Of Featurette

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]