Vaselinetjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vaselinetjie
Outeur Anoeschka von Meck
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Genre Roman
Uitgewer
Uitgegee 2004
ISSN 0624039811
Letterkunde-portaal

Vaselinetjie is 'n roman deur Anoeschka von Meck wat in 2004 verskyn het. Die boek het die MER-prys vir jeuglektuur, die Jan-Rabie/Rapport-prys vir vernuwende Afrikaanse prosa, en die M-Net-prys vir werke van korter formaat in Afrikaans ontvang.

Eksterne skakels[wysig]