Venda-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Venda-broodboom
Nasionale nommer: 14.6
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. hirsutus
Binomiale naam
Encephalartos hirsutus
P.J.H.Hurter

Die Venda-broodboom (Encephalartos hirsutus) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is inheems aan Limpopo waar dit voorkom in die Soutpansberg. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 14.6.[1] In Engels staan die broodboom as die Venda cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]