Vernee Watson-Johnson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vernee Watson-Johnson
Geboortenaam Vernee Christell Watson
Geboorte 14 Januarie 1954 (1954-01-14) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vernee Watson-Johnson (gebore 14 Januarie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Batman: Mask of the Phantasm (1993), The Kid (2000), Christmas with the Kranks (2004), en The Ant Bully (2006).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1978: Death Drug
  • 1993: Batman: Mask of the Phantasm
  • 2000: The Kid
  • 2001: No Turning Back
  • 2004: Christmas with the Kranks
  • 2006: The Ant Bully
  • 2011: Nocturnal Agony
  • 2015: A Man Called Jon

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1977: Captain Caveman and the Teen Angels
  • 1985: Foley Square

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1981: The Violation of Sarah McDavid
  • 2009: Applause for Miss E

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]