Verplasing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die afstand tussen punt A en G is AB + BC + CD + DE + EF + FG. Die verplasing is die kortste afstand tussen punte A en G en word aangedui deur die stippellyn AG.

Verplasing is 'n numeriese beskrywing van hoe ver objekte van mekaar is.

Afstand vs verplasing[wysig | wysig bron]

Die verskil tussen afstand en verplasing is dat afstand die werklike pad is tussen twee objekte, terwyl die verplasing die korste afstand tussen twee punte is.

Berekeninge[wysig | wysig bron]

Verplasing = snelheid × tyd

Kyk ook[wysig | wysig bron]