Versfeldpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Versfeldpas
Ligging van Versfeldpas op 'n kaart (Wes-Kaap)
Versfeldpas
Versfeldpas
Koördinate: 32°51′25″S 18°44′24″O / 32.85694°S 18.74000°O / -32.85694; 18.74000Koördinate: 32°51′25″S 18°44′24″O / 32.85694°S 18.74000°O / -32.85694; 18.74000
Ligging Wes van Piketberg
Maksimumhelling 1:12
Hoogte 680 m

Versfeldpas is 'n bergpas wat toegang tot die bergplato net ten weste van Piketberg verleen. Op 680 m bo seespieël bereik die pas sy hoogste punt en dit het 'n maksimumhelling van 1:12.

Sien ook[wysig | wysig bron]