VfL Oldenburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
VfL Oldenburg
VfL Oldenburg.png
Volledige naam Verein für Leibesübungen
Oldenburg von 1894 e.V.
Bynaam
Stigtingsdatum 1 Maart 2008
Tuisveld Stadion an der Alexanderstraße,
Oldenburg
Kapasiteit 3 500
Kompetisie Oberliga Nedersakse-Wes

VfL Oldenburg is 'n sportklub uit Oldenburg in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir prelbal, handbal, atletiek, dans, gimnastiek, pluimbal en vlugbal. Die suksesvolste span is sonder twyfel die dames-handbalspan, wat 'n instelling in die handbal-Bundesliga vir dames is.

Die klub is op 21 September 1894 gestig as Turnverein Jahn Oldenburg. Op 12 Junie 1912 is die naam verander na Sportverein Frisia Oldenburg. In 1933 is daar met SV Oldenburg saamgesmelt om Oldenburger Sport-Club te vorm en twee jaar later is die huidige naam aangeneem. Die klub se grootste prestasie was om een seisoen (1943/44) in die Gauliga Weser-Ems op die hoogste vlak mee te ding.

Die klub handhaaf 'n goeie verhouding met SV Werder Bremen en die twee spanne speel gewoonlik elke seisoen 'n vriendskaplike wedstryd teen mekaar.

Onlangse ligaposisionering[wysig | wysig bron]

  • 1963-64 (II) Regionalliga Noord 17de
  • 1964-65 (III) Landesliga 16de
  • 1965-66 (IV) Verbandsliga Noord 9de
  • 1966-67 (IV) Verbandsliga Noord 11de
  • 1967-68 (IV) Verbandsliga Noord 1ste
  • 1968-69 (IV) Verbandsliga Noord 1ste
  • 1969-70 (III) Landesliga 11de
  • 1970-71 (III) Landesliga 8ste
  • 1971-72 (III) Landesliga 14de
  • 1972-73 (III) Landesliga 8ste
  • 1973-74 (III) Landesliga 14de
  • 1974-75 (IV) Landesliga 15de
  • 1975-76 (IV) Landesliga 16de
  • 1976-77 (V) Verbandsliga Noord 11de
  • 1977-78 (V) Verbandsliga Noord 4de
  • 1978-79 (V) Verbandsliga Noord 6de
  • 1979-80 (V) Landesliga Wes 16de
  • 1980-81 (VI) Bezirksoberliga Weser/Ems 3de
  • 1981-82 (VI) Bezirks o.l. Weser/Ems 7de
  • 1982-83 (VI) Bezirks o.l. Weser/Ems 2de
  • 1983-84 (VI) Bezirks o.l. Weser/Ems 1ste
  • 1984-85 (V) Landesliga Wes 3de
  • 1985-86 (V) Landesliga Wes 5de
  • 1986-87 (V) Landesliga Wes 4de
  • 1987-88 (V) Landesliga Wes 5de
  • 1988-89 (V) Landesliga Wes 3de
  • 1989-90 (V) Landesliga Wes 6de
  • 1990-91 (V) Landesliga Wes 9de
  • 1991-92 (V) Landesliga Wes 10de
  • 1992-93 (V) Landesliga Wes 5de
  • 1993-94 (V) Landesliga Wes 11de
  • 1994-95 (V) Verbandsliga Wes 14de
  • 1995-96 (V) Verbandsliga Wes 15de
  • 1996-97 (VI) Bezirksoberliga Weser/Ems 8ste
  • 1997-98 (VI) Bezirks o.l. Weser/Ems 3de
  • 1998-99 (VI) Bezirks o.l. Weser/Ems 8ste
  • 1999-00 (VI) Bezirks o.l. Weser/Ems 9de
  • 2000-01 (VI) Bezirks o.l. Weser/Ems 10de
  • 2001-02 (VI) Bezirks o.l. Weser/Ems 11de
  • 2002-03 (VI) Bezirks o.l. Weser/Ems 3de
  • 2003-04 (VI) Bezirks o.l. Weser/Ems 1ste
  • 2004-05 (V) Verbandsliga Neder-Sakse-Wes 14de
  • 2005-06 (V) Verbandsliga Neder-Sakse-Wes 9de
  • 2006-07 (V) Verbandsliga Neder-Sakse-Wes 3de
  • 2007-08 (V) Verbandsliga Neder-Sakse-Wes 1ste
  • 2008-09 (V) Oberliga Neder-Sakse-Wes 6de
  • 2009-10 (V) Oberliga Neder-Sakse-Wes

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Oberliga Neder-Sakse Wes 2009/10-seisoen

SV Bad RothenfeldeSV BavenstedtVfL BückeburgBV CloppenburgBSV Kickers Emden -
SpVgg Preussen Hameln 07TSV HavelseSC LangenhagenVfL Germania LeerSV Meppen
Eintracht NordhornVfB Oldenburg – VfL Oldenburg – VfL Osnabrück IIVfL Oythe
SV Ramlingen-Ehlershausen - BSV Swartwit Rehden