Victoria Falls

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Victoria Falls
Bobbejane by Victoria Falls se treinstasie
Bobbejane by Victoria Falls se treinstasie
Ligging van Victoria Falls op 'n kaart (Zimbabwe)
Victoria Falls
Victoria Falls
Koördinate: 17°56′00″S 25°50′00″O / 17.93333°S 25.83333°O / -17.93333; 25.83333Koördinate: 17°56′00″S 25°50′00″O / 17.93333°S 25.83333°O / -17.93333; 25.83333
Land Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Provinsie Matabeleland-Noord
Distrik Hwange
Bevolking (2012)
 - Stad 33 660
Tydsone SAT (UTC+2)

Victoria Falls is 'n stad in die provinsie Matabeleland-Noord, Zimbabwe. Die dorpie is op die suidelike oewer van die Zambezirivier geleë aan die westelike kant van die Victoria-waterval. Dit is verbind per pad en spoor met Hwange (109 km suid) in Zimbabwe en Livingstone in Zambië.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]