Vincent Curatola

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vincent Curatola
Geboorte 16 Augustus 1953 (1953-08-16) (66 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vincent Curatola (gebore 16 Augustus 1953) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Killing Them Softly (2012) en in die televisiereekse The Sopranos (1999), Third Watch (1999), en Person of Interest (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Meet the Mobsters
  • 2012: Killing Them Softly

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1999: The Sopranos
  • 1999: Third Watch
  • 2011: Person of Interest

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]