Vincent Gil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vincent Gil
Gebore1939 (81–82 jaar oud)
NasionaliteitAustralies
BeroepAkteur en skrywer
Jare aktief1966–current

Vincent Gil (gebore 1939) is 'n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mad Max (1979) en in die televisiereekse Homicide (1964), Special Squad (1984), en Home and Away (1988).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1978: Solo
  • 1979: Mad Max
  • 1982: And/Or = One
  • 1988: Incident at Raven's Gate
  • 2003: The Long Lunch

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1964: Homicide
  • 1978: Run from the Morning
  • 1984: Special Squad
  • 1987: Nancy Wake
  • 1988: Home and Away

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1965: The Swagman
  • 1968: The Battlers

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]