Virginia Leith

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Virginia Leith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 Oktober 1932 (1932-10-15) (87 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Virginia Leith (gebore 15 Oktober 1932) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Violent Saturday (1955), A Kiss Before Dying (1956), en The Brain That Wouldn't Die (1962), en in die televisiereeks The 20th Century-Fox Hour (1955).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1955: Violent Saturday
  • 1956: A Kiss Before Dying
  • 1956: On the Threshold of Space
  • 1956: Toward the Unknown
  • 1962: The Brain That Wouldn't Die

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1955: The 20th Century-Fox Hour

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]