Vithaya Pansringarm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vithaya Pansringarm
Geboorte 11 Augustus 1959 (1959-08-11) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Thais
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vithaya Pansringarm (gebore 11 Augustus 1959) is 'n Thaise akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Only God Forgives (2013), The Last Executioner (2014), Operation Mekong (2016), en A Prayer Before Dawn (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: Mindfulness and Murder
  • 2013: Only God Forgives
  • 2014: The Last Executioner
  • 2016: Operation Mekong
  • 2016: The Forest
  • 2016: Monkey Twins
  • 2017: A Prayer Before Dawn
  • 2017: Haphazard
  • 2017: Samui Song
  • 2017: Adam
  • 2018: Trafficker
  • 2018: Attrition
  • 2018: Dark Karma
  • 2018: The Prey
  • Repaid
  • Rains Retreat
  • The Curious Corpse

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2017: Eullenia

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: Klinik unter Planen

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2018: Years & Years: Sanctify

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]