Vlerkboon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Vlerkboon
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
X. stuhlmannii
Binomiale naam
Xeroderris stuhlmannii
(Taub.) Mendonca & Sousa

Die Vlerkboon (Xeroderris stuhlmannii) is 'n groot spreiende boom. Die boom kom voor in die sentrale deel van die Krugerwildtuin, noordoos tot by die Indiese Oseaan en weswaarts tot in die Caprivistrook waar dit groei in bladwissellende bosveld. Die boom het klein, groenerige wit blomme en die peule is kenmerkend plat met 'n prominente rand.

Bronne[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]