Voertaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Voertaal is 'n webwerf of webtuiste wat beheer word deur Litnet. Dit bevat artikels wat van algemene belang vir beide Afrikaans-en Nederlandssprekendes is, en dien om hulle in te lig en op hoogte hou van kulturele en taalsake wat vir beide verwante kultuur-en taalgroepe van belang is, welke doel en gees geïllustreer word deur die webblad se subtitel Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen.[1]

Die webwerf se Internettopvlakdomein is .nu.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]