Vondell Darr

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vondell Darr
Geboorte (1919-04-18)18 April 1919
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 10 September 2012 (op 93)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1924–1941
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vondell Darr (18 April 1919 – 10 September 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sunrise (1927), The Dummy (1929), That Certain Age (1938), en Scouts to the Rescue (1939).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1925: Border Vengeance
  • 1925: Desert Madness
  • 1927: Sunrise
  • 1929: The Dummy
  • 1938: That Certain Age
  • 1939: Scouts to the Rescue

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]