Vreemde Stad (album)
Voorkoms
Vreemde Stad | ||||
---|---|---|---|---|
Ateljeealbum van Theuns Jordaan | ||||
Vrygestel | 2000 | |||
Speeltyd | 54:52 | |||
Theuns Jordaan-chronologie | ||||
|
Vreemde Stad is die debuutalbum van Theuns Jordaan. Die album is twee keer uitgereik, die eerste keer in 2000 deur Wildebeest Records en weer in 2001 deur EMI wat die opname hermeester het.
Snitlys
[wysig | wysig bron]Nr. | Titel | Skrywer(s) | Speeltyd |
---|---|---|---|
1. | "Klein Verbond" | Theuns Jordaan | 4:16 |
2. | "Onthou Jy Nog" | Theuns Jordaan | 2:26 |
3. | "Skipskop" | David Kramer | 4:10 |
4. | "Makiesakie" | Theuns Jordaan | 2:36 |
5. | "Beautiful in Beaufort-Wes" | Gert Vlok Nel | 4:44 |
6. | "Sonvanger" | Valiant Swart | 5:24 |
7. | "Visserman" | Theuns Jordaan | 4:32 |
8. | "Skielik Is Jy Vry" | Koos du Plessis | 3:21 |
9. | "Vreemde Stad" | Theuns Jordaan | 2:58 |
10. | "Lalie" | Koos Kombuis | 3:10 |
11. | "Hakieshart" | Theuns Jordaan | 3:35 |
12. | "Sien Jou Weer" | Piet Botha | 2:46 |
13. | "Loslappie Mengelmoes" | 6:12 | |
14. | "Liedjieboer Mengelmoes" | 4:41 |