Vusi Nova

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vusi Nova
OorsprongPort Elizabeth, Suid-Afrika
GeboortePort Elizabeth, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
Genre(s)R&B
Aktiewe jare2009 ~ nou[1]
EtiketteMuthaland Entertainment[2]
InvloedeEtta James
Portal.svg Musiekportaal

Vusi Nova is 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar van Port Elizabeth, wat in 2013 bekend geword het vir sy album Walk into the Light.[3]

Eerbewyse[wysig | wysig bron]

  • In 2017 word hy vereer met 'n SAMA-pryse vir sy album Vusi Nova.[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Vusi Nova reflects on gay rumour 'hurt': It really got to me". Times Live. Besoek op 28 Mei 2017. 
  2. "Vusi Nova: About". Facebook. Besoek op 28 Mei 2017. 
  3. "Showbiz Africa: Vusi Nova - Background". Besoek op 20 December 2018. 
  4. "Kwesta steals the show with most SAMA Awards". Besoek op 28 Mei 2017.