Władysław Hasior

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Władysław Hasior

Władysław Hasior (14 Mei 1928 in Nowy Sącz - 14 Julie 1999 in Krakau) was 'n Poolse kunstenaar (skilder, beeldhouer en skenograaf).[1]

Hy het aan die Akademie vir Beeldende Kunste van Warskou gestudeer en by die Muzeum Tatrzańskie de Zakopane en Miejski Ośrodek Sztuki de Gorzów gewerk.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]