Wikipedia:Bladsyverwydering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf WP:BV)
Jump to navigation Jump to search

Hoe om 'n bladsy vir verwydering te nomineer[wysig bron]

  1. Plaas die sjabloon {{Verwyderingskandidaat}} bo-aan die genomineerde bladsy.
  2. Vir die nominering van sjablone: om die afbeelding van sjablone nie te affekteer nie, plaas die kennisgewing tussen noinclude-hakies, soos dit: <noinclude>{{verwyderingskandidaat}}</noinclude>.
  3. Noem in u wysigingsopsomming dat die bladsy vir verwydering genomineer is.
  4. Voeg die bladsy hier by
  5. Voeg die rede vir die nominasie by.

Die proses van nominasie is nie 'n geval van "die meerderheid wen" nie. Dit is teoreties gesproke moontlik dat die meerderheid gebruikers stem om 'n artikel te behou, terwyl dit moontlik 'n voorbeeld van oorspronklike navorsing is. In so 'n geval geniet die beleid voorkeur bo die gebruikers.

Daar word egter altyd gepoog om konsensus te bereik deur die probleme van die betrokke artikel of beeld te bespreek. Dit is ook belangrik om te noem indien 'n artikel of beeld nie 'n spesifieke beleid in ag neem nie. Sodoende kan persone wat teen die nominasie gekant is die gemelde probleme hersien en poog om dit op te klaar, indien moontlik. Persone wat teen nominasies gekant is of die nominasies ondersteun, moet ook hulle teenkantings/ondersteunings met duidelik bewoorde redes voorsien.

Gebruikers is welkom om die volgende sjablone te gebruik:

Sperdatum:
xx xxxx 20xx

En administrateurs by uitvoering:

Betwisting van 'n verwydering[wysig bron]

Indien u nie saamstem met die verwydering van 'n artikel nie kan u die saak hier bespreek. Maak egter seker dat u vertroud is met die redes waarom die artikel verwyder is en dat u die teendeel kan bewys. Dit is raadsaam om dan ook 'n skakel te plaas van die oorspronklik debat by Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder, sodat ander gebruikers die oorspronklike redes vir nominasie en enige gesprek daaromtrent kan hersien.

Sien ook[wysig bron]

Administrateurs moet daarop let dat 'n bespreking oor die verwydering dalk ook op die betrokke artikel se besprekingsblad geplaas is.

Inhoudsopgawe[wysig bron]

Verwyderingsnominasies[wysig bron]

Wat is 'n ware gesprek?[wysig bron]

Sperdatum:
7 Januarie 2019

Vere maak die voël[wysig bron]

Sperdatum:
10 April 2019
  • Symbol delete vote.svg Verwyder: daar bestaan reeds 'n artikel oor veer (voël). Van die inligting in vere maak die voël kan met eg. artikel versmelt word, maar dit is nie nodig vir 'n bykomende artikel nie. – (K175) 18:23, 27 Maart 2019 (UTC)
  • Symbol delete vote.svg Verwyder Dumbassman 18:43, 27 Maart 2019 (UTC)
  • Symbol question.svg Vraag @Luzanne Lawrence: Weet die skrywer van hierdie artikel dat dit 'n kandidaat vir verwydering is? Martinvl 21:15, 28 Maart 2019 (UTC)

Pieter Howes[wysig bron]

  • Symbol delete vote.svg Verwyder Puvircho 09:51, 14 Junie 2019 (UTC)
  • Symbol keep vote.svg Hou Dink daar is nou genoeg relevante inhoud om dit te hou. Sobaka 10:04, 15 Junie 2019 (UTC)
  • Symbol keep vote.svg Hou Ek sien geen fout met hierdie artikel nie. - Rooiratel 07:13, 11 Oktober 2019 (UTC)

Bruce Donaldson[wysig bron]

  • Symbol delete vote.svg Verwyder Dumbassman 10:29, 12 September 2019 (UTC)
  • Symbol keep vote.svg Hou Ek het eers gedink die artikel is vals maar al die feite is waar en dit is ook nou geskakel na twee artikels. Groete! Oesjaar 19:13, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol keep vote.svg Hou Vir dieselfde redes as wat Oesjaar genoem het. - Rooiratel 07:09, 11 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol delete vote.svg Verwyder Ek het die artikel geskryf en glo dat buitelandse kenners van Afrikaans 'n belangrike onderwerp is, maar ek dink daar is nog nie genoeg bronne oor hom nie. 195.169.52.22 13:35, 28 Oktober 2019 (UTC)

Sar Faraz Khan[wysig bron]

Uitgevoer Uitgevoer – K175 (gesels met my | my bydraes) 20:01, 12 Oktober 2019 (UTC)

S-leer[wysig bron]

  • Symbol delete vote.svg Verwyder Dumbassman (kontak) 19:19, 23 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol question.svg Vraag Soos dit tans geskryf is, is die artikel bloot reklame. Dit lyk of S-leer ‘n soort van Afrikaanse "massiewe oop aanlyn kursus" ( massive open online course-MOOC) kan wees en sou in die verband moontlik ‘n artikel mag regverdig, indien dit meer neutraal geskryf word.—Hierdie ongetekende kommentaar is deur Sobaka (BesprekingBydraes) gelewer.
  • Symbol delete vote.svg Verwyder ~ Burgert (kontak) 20:01, 23 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol keep vote.svg Hou - waardevolle artikel! Charlie