Walter Lübcke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Walter Lübcke
Gebore22 Augustus 1953
Sterf2 Junie 2019
NasionaliteitDuits
Beroeppolitikus

Walter Lübcke (22 Augustus 1953 - 2 Junie 2019) was 'n Duitse politikus en lid van die Christen-Demokratiese Unie van Duitsland.[1]

Lübcke is deur die kop geskiet van kort afstand, maar selfmoord is uitgesluit. Hy was hoof van die plaaslike raad van Kassel.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Schusswunde am Kopf: Kasseler Regierungspräsident stirbt unter mysteriösen Umständen (3 June 2019).
  2. "German politician Lübcke shot in head at close range". 3 June 2019. Besoek op 5 June 2019.