Waltraud

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Waltraud is 'n Duitse vrouenaam.

Oorsprong en betekenis[wysig | wysig bron]

Die naam is afkomstig van ou-Hoogduits en beteken min of meer "sterk heerser", "die regerende halfgod", "die sterk kryger" of "sterk". Die ou-Germaanse wal en ou-Noorse valr beteken soveel as "hulle wat op die slagveld dood is".[1] "-Traude" of trûen, trûwen in ou-Germaans beteken "geloof, hoop, vertroue" en is nou verwant met die woord Lojaliteit, wat volgens Osthoff afgelei is van die Indo-Germaanse Wortel *dereŭo-drū ("boom").[2] Die sekondêre betekenis. van "-traude" is "vertroue" maar hierdie betekenis het eers in die nuwe-Hoogduits ontstaan[3]

Die Naamdag[wysig | wysig bron]

Die Katolieke naamdag van die naam Waltraud is op 9 April.

Variante[wysig | wysig bron]

  • Waltrud, Waudru, Waltraut, Waldtraut (in Duits)
  • Traudl, Traudi, Traute (in die Beierse)
  • Waudru (Frans), Wal[de]trudis (Latyn), Thraude (in Engels)
  • Wali, Wal (skaars), Walli, Trudy/ Trudi, Waldi, Waldl

Bekende Persoonlikhede[wysig | wysig bron]

Waltraud
  • Die heilige Waltraud von Bergen (Sainte Waudru) (oorlede 688), 'n Heilige van die Rooms-Katolieke Kerk
Waltraut
Ander Variante
Fiktiewe Naamdraers

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Lys van die Katolieke naamsdae

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Eintrag Wal in Grimm: Deutsches Wörterbuch. (webskakel: dwb.uni-trier.de)
  2. Eintrag Trauen in Grimm: Deutsches Wörterbuch (webskakel: dwb.uni-trier.de)
  3. Eintrag Vertrauen in Grimm: Deutsches Wörterbuch. (webskakel: dwb.uni-trier.de)