Waterkeurtjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Waterkeurtjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Podalyria
Spesie: P. calyptrata
Binomiale naam
Podalyria calyptrata
C.A.Sm.

Die Waterkeurtjie (Podalyria calyptrata) is 'n klein, immergroen boompie wat in die Wes-Kaap voorkom. Die boom het 'n klein syagtige kappie, uit skubbe saamgestel, wat die blomkop bedek wat afval as die blom oopgaan. Die blomme is welriekend en 2.5 cm in deursnee.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Waterkeurtjie (kategorie)

Bron[wysig]