Waterluisie
Voorkoms
Waterluisie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. catherinae
|
Binomiale naam | |
Leucospermum catherinae Compton, (1933)
|
Die waterluisie (Leucospermum catherinae) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom van die Sederberg tot Koue Bokkeveld, Piketberg en Bokkerivierberge. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van September tot Desember.
In Engels staan dit as die Catherine-wheel Pincushion bekend.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Waterluisie.