Watsonia rogersii

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Watsonia rogersii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
W. rogersii
Binomiale naam
Watsonia rogersii
L.Bolus
Sinonieme
  • Watsonia middlemostii L.Bolus

Watsonia rogersii is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en vorm deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge, Kogelberg en ooswaarts tot by Hermanus en die Riviersonderendberge naby Villiersdorp. Daar is tien subpopulasies bekend waarvan vier in natuurreservate is en dus beskerm word. Die subpopulasies buite die reservate word bedreig deur indringerplante, landbou en stedelike ontwikkeling.

Bronne[wysig | wysig bron]