Wei Qingguang
Voorkoms
- Dit is 'n Chinese naam; Die van is Wei.
Wei Qingguang (Chinees: 韦 晴 光; gebore 2 Julie 1962) is 'n Chinese tafeltennisspeler. Hy het in die Olimpiese Somerspele 1988 in Seoul die dubbelspel met Chen Longcan gewen. Hy het later Japan verteenwoordig en sy naam verander na Seiko Iseki.[1][2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Statistics of Seiko Iseki/Wei Qingguang Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine. ITTF Database
- ↑ Star Paddlers Hit Low Ahead of Sydney Games