Wes Chatham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wes Chatham
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Oktober 1978 (1978-10-11) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wes Chatham (gebore 11 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In the Valley of Elah (2007), The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 (2014), en The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015), en in die televisiereeks The Expanse (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: In the Valley of Elah
  • 2011: Husk
  • 2012: The Philly Kid
  • 2013: This Thing with Sarah
  • 2014: The Hunger Games: Mockingjay - Part 1
  • 2015: The Hunger Games: Mockingjay - Part 2

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: Barbershop
  • 2013: Armed Response
  • 2015: The Expanse

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2008: In the Valley of Elah: Documentary
  • 2012: The Philly Kid: Behind the Scenes
  • 2015: Utilitarian Chic: Makeup and Costumes
  • 2015: The Propos Team: Mockingjay Propaganda Films

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]